
Ons werk nog hieraan
"ons is besig om iets besonders te bou"

Ek help om jou hekelvaardighede te ontwikkel
Van beginner tot gevorderde vlak
Jy leer, ontwikkel en groei teen jou eie pas
Met persoonlike begeleiding en duidelike rigting
In 'n ondersteunende hekelgemeenskap wat omgee
Dit stel jou in staat om selfstandig en onafhanklik te skep
Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan
© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou
Die Heartland Crafts Hekelvaardigheidsontwikkelings Program
Vir Absoluut Beginners tot Gevorderde Vlak
Dis 'n leerproses met begeleiding, ondersteuning en duidelike rigting
Die bemagtiging van vroue en hul skeppingsvermoë
Dis 'n transformeerende proses van waar jy is en waarheen jy oppad is
Ons begin by die begin
Dit help jou om jou eie vaardigheidsvlak te herken
Dit wys jou waar vaardighede nog kan ontwikkel
Dit ondersteun jou skeppingsvermoë
Dit help jou ontwikkel jou met beter begrip
Stel jou in staat om kreatief vry te wees
Ontwikkel met beter begrip
Leer, ontwikkel en groei teen jou eie pas
Jy word gehoor, verstaan, ondersteun en begelei met duidelike rigting
Jy vorm deel van 'n rustige gesellige hekelgemeenskap wat omgee
Die Absoluut beginner wat nie weet waar om te begin nie
Die Beginner wat van voor af wil begin met begeleiding en duidelike rigting
Die Intermediate wat wil opknap en met uitdagings worstel
Die gevorderde wat meer doelgerig wil skep
Die ervare hekelaar wat kennis, inspirasie, ondersteuning en aanmoediging wil deel met ander
Van: Skep deur instruksies te volg
Na: Selfstandige onafhanklike skepper
Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan
© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou
Hekelreis Padkaart
Jou hekelreis is uiteen gesit in die vlakke van vaardigheid

Leer hekel vir die eerste keer
Basiese gereedskap
Basiese hand tegnieke
Basiese steke
Basiese hekeltegnieke

Ken die basiese hekel beginsels
Basiese steke
Basiese tegnieke
Spanning beheer
Die wol etiket

Kan eenvoudige projekte voltooi
Afkortings, simbole en hekelterminologie
Patrone en diagramme
Nuwe steke en tegnieke

Begin onafhanklik patrone en tegnieke toepas
Probleem oplossing
Granny Squares en Blokwerk
Motiewe en borduur werk

Mates, patroon aanpassing en finale afwerking
Patroon vorming en aanpassing
Eksperimenteer met eksterne projek/produk
Versorging, berging en verpakking

Werk meer onafhanklik en doelgerig
Mates en groottes
Ontwerp jou eie produkte
Skryf jou eie patrone
Projek beplanning en aankope

Gebruik hierdie padkaart om jou huidige vaardigheidsvlak te herken en jou volgende stap met selfvertroue te bepaal
Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan
© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou
Jou uitnodiging na
Ons Digitale Sitkamer - Lidmaatskap
'n Rustige, gesellige aanlyn ruimte waar ons saam leer hekel

Persoonlike begeleiding in elke vlak van jou hekelreis met duidelike "volgende stap" rigting aanwysing
Persoonlike ondersteuning wanneer jy dit nodig kry
Eksklusiewe RSVP Weeklikse "Live"
Gratis Sitplekke beskikbaar
Beperkte sitplekke beskikbaar vir elke sessie
RSVP vooraf jou sitplek
Antwoorde op vrae binne 24 uur (maandag tot vrydag) van 08:00vm tot 16:00nm
Persoonlike terugvoering van werkstukke
'n Rustige, gesellige ruimte waar jy leer teen jou eie pas
Een week vooraf kennisgewing en toegang tot die nuutste produk/gratis aanbiedinge/vrystellings, soos:
Hulpbronne
Werkswinkels en Kursusse
Modules en Patrone
Gidse en Templates
Word vandag lid van Ons Digitale Sitkamer vir 'n besonderse hekelervaring
Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan
© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou
